On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Entertainment

Maak gereed vir modder, lag en avontuur!

───   11:16 Mon, 01 Sep 2025

Sponsored11:16 Mon, 01 Sep 2025
Maak gereed vir modder, lag en avontuur!  | News Article

Sluit aan by Laerskool Eureka se Muddy Bash op 13 September 2025 by Vleissentraal, Kimberley. Enigiemand kan deelneem – alleen of in ’n span!

Die gewilde ‘Muddy Bash’ bied hope stalletjies, vermaak, en ‘n dag vol gesinsvriendelike aktiwiteite.  Pulane Nel-Sekepe gesels met Werner Strauss om meer oor hierdie opwindende dag uit te vind.

Kry jou kaartjies op Quicket, kies jou tydslot en trotseer die hindernisbane vir hope pret, of jy 2 jaar of 99 jaar oud is almal is welkom: quicket.co.za/events/298185-eureka-muddy-bash-2025/?ref=events-list#/

Geniet kosstalletjies, stalletjies, ’n kinderpretarea, biertuin en meer. En as die son sak, kuier ons saam by The Fire met Die Piesangskille – net R100 per persoon (gratis vir onder 6). Bespreek jou kaartjie by: https://wa.me/27824517655

Navrae: Alisha - 060 466 6676 of Eureka - 087 310 5310.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.