On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Entertainment

Bespreek vir die Risen Advisory Gholfdag ten bate van Kimberley DBV!

───   11:46 Mon, 22 Sep 2025

Sponsored11:46 Mon, 22 Sep 2025
Bespreek vir die Risen Advisory Gholfdag ten bate van Kimberley DBV! | News Article

Risen Advisory in Kimberley is trots om hul heel eerste gholfdag ter ondersteuning van die Kimberley SPCA/DBV aan te bied - en hulle het JOU hulp nodig om dit 'n reuse sukses te maak!

Hendrik Wessels van Risen Advisory sluit by Yolanda Maartens om te vertel hoekom dit so belangrik is vir hul besigheid om ‘n verskil te maak in die gemeenskap.

25 September 2025
Kimberley Golf Club
R1 000 per speler | R4 000 per 4-bal

Dit is jou kans om besigheid vorentoe te dryf, netwerk, pret te hê, en die belangrikste - maak 'n verskil vir ons harige vriende.  Of jy nou 'n gholfspeler, 'n liefdadigheidsondersteuner of net iemand is wat 'n goeie doel liefhet – Risen Advisory sal jou graag daar sien!

Bespreek jou plek per epos golf@risenadvisory.co.za of skakel 053 110 0901 / 073 877 6993 / 076 363 0134.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.