On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Entertainment

Slaan af vir ’n lekker dag saam met JF!

───   11:29 Thu, 17 Sep 2026

Sponsored11:29 Thu, 17 Sep 2026
Slaan af vir ’n lekker dag saam met JF! | News Article

Die dag is meer as net ‘n gholfdag, die dag beoog om Hoërskool Jim Fouché te ondersteun en is ‘n jaarlikse fondsinsameling geleentheid wat ondersteun word deur besighede en ywerige gholfspelers.

Hoërskool Jim Fouché se Gholfdag vind plaas op Dinsdag, 22 September 2026, by die Bloemfontein Golf Club. Afslaantyd is 10:00 met ‘n “shotgun start” en ‘n BBS scramble dryf formaat. 

Verwag goeie gees, lekker gholf, ’n bietjie kompetisie en hope pret. Die dag begin om 10:00 met ’n shotgun start en word in ’n BBS Scramble Drive-formaat gespeel. Elke speler ontvang ’n halfweghappie, met ’n gesellige prysuitdeling ná die spel.

JF bedank die hoofborg, Avis Car Sales, en halfborg, Stoney’s Tyres, vir hul ondersteuning.

Martin Genis, Bloemfontein-takbestuurder by Avis Car Sales, en Merice Erasmus, bemarker by Hoërskool Jim Fouché, sluit by Yolanda Maartens aan met al die besonderhede.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.