Health
Wêreldborsvoedingsweek - Wat is die regte borspomp vir jou behoeftes?─── 09:28 Wed, 02 Aug 2023
Marizette Croft, dieetkundige en gesertifiseerde borsvoedingskonsultant van The Lactation Connection en All Things Breastfeeding Pump Demo Centres, praat met Yolanda Maartens van Mid-Morning Magic oor die regte borspomp.
Wêreldborsvoedingsweek 2023 fokus op borsvoeding en indiensneming. Die invloed van betaalde verlof, werkplekondersteuning en ouerskapnorme op borsvoeding sal deur ouers gedeel word. Regerings, beleidmakers, werkplekke, gemeenskappe en ouers sal betrek word om hul kritieke rol te speel in die bemagtiging van gesinne en die handhawing van ’n borsvoeding-vriendelike omgewing in die werkplek ná die Covid-19-pandemie.

Marizette Croft gesels oor of jy ‘n kandidaat is vir uitmelk wanneer jy moet terug gaan werk toe. Watter borspomp gaan vir jou werk en hoe kies jy 'n borspomp sonder om geld te mors? Hoe stoor jy borsmelk by die werk en hoe lank kan mens dit buite ‘n yskas hou?
info@allthingsbreastfeeding.co.za


