Huistoe
Dinsdag se "Hap 'n Bubble" wenners─── 13:47 Wed, 06 Mar 2013
Susan Nel:
"Sy't my uitgevang! Waar is daai "delete" knoppie tog!"
Anneke Scholtz:
"Ou bok dis waar wat hulle sê, jou blikskottel jy is opsoek na 'n jong blaar!"
Lukas de Jager:
"KYK MAMMA EK KAN VANDAG SE TEGNOLOGIE GEBRUIK OOK MAAR NET NET."
