Human Interest
Gegraveerde volstruisdop-splinters bring antwoorde aan wetenskaplikes─── 10:55 Wed, 03 Mar 2010
Kaapstad - Wetenskaplikes sê honderde gegraveerde volstruisdop-splinters wat in die Wes-Kaap ontdek is, is van die jongste voorbeelde van die gebruik van simbole deur moderne mense. Die doppe van die Diepkloof-skuiling sowat 180 kilometer noord van Kaapstad is omtrent 60 000 jaar oud. Die navorsers wat die materiaal sedert 1999 ontleed, sê die merke is feitlik seker ‘n vorm van boodskappe en kommunikasie.
Newsflash
