On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Michael
Show Background
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

Inspiration

Eredoktorsgraad aan Maye Musk toegeken

───   08:45 Mon, 08 May 2023

Eredoktorsgraad aan Maye Musk toegeken | News Article

Die Good Morning Breakfast-span gesels met die Universiteit van die Vrystaat se rektor en visiekanselier, Prof. Francis Petersen, oor waarom daar besluit is om Maye Musk met 'n eredoktorsgraad te vereer.

Elon Musk se ma, Maye Musk, is vir haar bydraes tot die veld van dieetkunde op 12 April in Bloemfontein vereer.

LEES OOK: Vertaler se geloofspad met Andrew Murray begin al op Hopetown

Luister na die volledige onderhoud hier:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.