On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Voormalige Springbok in NK-veldbrande beseer

───   08:39 Sun, 18 Nov 2012

Voormalige Springbok in NK-veldbrande beseer | News Article
Mariné Jacobs

Voormalige Springbok rugbyspeler, Johan de Bruyn, is gister ernstig beseer in die veldbrande naby Koopmansfontein in die Noord-Kaap. De Bruyn se vrou, Nettie, sê dat haar man gister inderhaas na Mediclinic Bloemfontein gebring is nadat die vlamme oor hom is. Hy is tans in die hospitaal se Intensiewe Sorgeenheid. Die veldbrande in die area is al sedert Vrydag buite beheer en talle plase is heeltemal verwoes. Volgens Nettie het haar man probeer om die vlamme te blus toe hy geval het. 'n Inwoner van die area het vanoggend gesê dat die veldbrande steeds nie geblus is nie.

 

Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.