Local News
Betoë in appèlhof oor polisie/Van der Vyver-geding─── LANI FOUCHÉ 13:56 Thu, 07 Mar 2013

Lani Fouché
Bloemfontein - Regsbetoë word vandag in die Appèlhof in Bloemfontein aangehoor in 'n voortslepende geding tussen die minister van polisie en Fred van Vyver.
Die polisie appelleer teen 'n 2011 uitspraak van die Wes-Kaapse hooggeregshof dat Van der Vyfer kwaadwillig vervolg is vir die moord op sy eertydse meisie en Matie-student, Inge Lotz.
OFM Nuus se Lani Fouché woon die verhoor by.

Lani Fouché: