On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Foto's: Eerste skooldag vir Sentraal-SA se graad 1's en 8's

───   09:13 Wed, 15 Jan 2014

Foto's: Eerste skooldag vir Sentraal-SA se graad 1's en 8's | News Article
 
 
 Veonita Coetzer, Graad 1: Odensia Skool Odendaalsrus
 
 
Nekea-Meri Greyling begin vandag by President Brand Pre-Primer vir Graad 1. Ouers se naam is Arlene en Dries Greyling en hulle bly in Bloemfontein.
 
 
Zelrich Hattingh, Oranje Meisieskool, Bloemfontein
 
 
Donnovan Janse van Rensburg, Bloemfontein Hoërskool, Bloemfontein,Pellissier
 
 
Quintin du preez se ma skryf: "Goedveld hoërskool. Vandag is hy n bobbevoellis. Moes 3 diere meng. Bobbejaan, voël en n bees stert. Sterkte my bok."
 
 
 
Harm Kotze is vandag Hoërskool Schoonspruit toe in Klerksdorp.
 
 
Devon Booysen. Graad 1 Brandwag Primer.
 
 
 Stefan Griessel, Gr8, Grey Kollege
 
 
 Nadia Smuts Graad 8: AHS Kroonstad
 
 
Jayden du Preez, Graad 1, Universitas Laerkool, Bloemfontein.
 
 
 Chrizelle Janse Van Rensbur.  Graad 1.  Voorbereidings Skool Vryburg
 
 
Dié ouboette is matriek toe en kleinboet is grootskool toe. Die Bloemfonteinse tweeling Zirk (links) en Ben Kok is vandag matriek toe aan die Hoërskool Sentraal. Hul kleinboet, Daniel, is gr. 1 toe aan die Laerskool Willem Postma. Ben en Zirk was in hul laerskooldae ook leerlinge aan Willem Postma.
 
 
 Mia Snyman. Graad 1. Oranje Meisieskool. Bloemfontein. Pappa Gawie. Mamma Riekie
 
 
 
Dané laubscher, Oranje Meisieskool
 
 
 Anika swanepoel en juffrou gunter by Oranje Meisieskool.
 
 
 Bendre Vermaak, Sand du Plessis Laerskool, Bloemfontein
 
 
Adriaan Potgieter, Gr 1, Grey Kollege, Bloemfontein. Ouers: Dirk & Sonja Potgieter.
 
 
 Jaylene Bezuidenhout se 1ste gr 8 dag by Goudveld Hoerskool in Welkom. Sy is 'n Koezeend (koedoe,zebra en eend gemeng ) Sy was baie opgewonde.
 
 
My oudste kleindogter, Runique Rykaart se eerste dag in graad 1 by Laerskool Fichardt Park. Hulle woon in Ferreira, Bloemfontein.  Sy is ook so trots om te wys dat sy sommer self n tand of twee getrek het vir die geleentheid.
 
 
Brian Keys gr 8 , Orkney Hoër, Noordwes en boetie Dylan Keys gr 5 Orkney Laerskool
 
 
Wesley Marais / Gr 8 / Bloues Kroonstad
 
 
Graad 1's van Oranje Meisieskool.
 
 
 Oudvrystaaters wat vandag groot skool toe gegaan het in Natal!!  Ac en Elize van Tonder
 
 
 
Stuur jou foto na news@ofm.co.za.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.