On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Moontlikheid van stappe teen Gwebu nie uitgesluit

───   OWEN KOCK 06:52 Wed, 10 Sep 2014

Moontlikheid van stappe teen Gwebu nie uitgesluit | News Article

Bloemfontein - Die Universiteit van die Vrystaat moet nog besluit of daar stappe teen Damane Muzi Gwebu geneem sal word, nadat Cobus Muller en Charl Blom gister op ondermeer klagte van poging tot moord en aanranding vrygespreek is.

Gwebu het die twee daarvan beskuldig dat hulle hom op 17 Februarie probeer doodry en aangerand het.
 
Rektor Jonathan Jansen het gesê die moontlikheid van stappe teen Gwebu is vlugtig bespreek, aangesien hy die twee studente se name beswadder het.
 
Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Jonathan Jansen :

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.