Local News
Hittegolf? Weerdiens waarsku oor bloedige hitte─── SABRINA DEAN 15:27 Wed, 07 Jan 2015

Bloemfontein - Die bloedige hitte wat oor groot dele van sentraal Suid-Afrika voorkom kan ten minste die volgende sewe dae voortduur.
Dit kom nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) vandag 'n waarskuwing oor wegholveldbrande gerig het in die verre westelik deel van Noordwes, die sentrale deel van die Noord-Kaap en die westelike en suidelike deel van die Vrystaat.
Tonie Rossouw van die Bloemfonteinse weerkantoor sê by verskeie plekke kan die kwik die hoogte inskiet.
Tonie Rossouw oor die bloedige hitte.: