On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Anny
Listen Live Streams

Local News

Vrou oorleef plaasaanval buite Bloemfontein

───   THANDI XABA 11:07 Sat, 26 Dec 2015

Vrou oorleef plaasaanval buite Bloemfontein | News Article

Bloemfontein - 'n Vrou het, in die vroeë oggendure van Kersdag, 'n plaasaanval in Bloemspruit, buite Bloemfontein oorleef.


Vrystaatse polisiewoordvoerder, Ikobeng Hlubi, sê Surén Vorster het die huis op die gasteplaas, Akwêla, opgepas toe vier boewe die huis binnegekom en geld van haar geëis het. Nadat hulle haar aangerand het, kon sy daarin slaag om weg te kruip en hulp te ontbied.

Hlubi sê die verdagtes se bewegings is op videoband vasgelê.

Die rowers het op die vlug geslaan met 'n selfoon en skootrekenaar.

Vorster het 'n tand verloor en sy het kneusings aan haar gesig.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.