On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Local News

NW-onderwysdepartement bestudeer OB-verslag

───   14:35 Thu, 20 Jul 2017

NW-onderwysdepartement bestudeer OB-verslag | News Article

Potchefstroom - Die Onderwysdepartement in Noordwes sê hulle gaan die Openbare Beskermer se verslag met ernstige ongunstige bevindinge teen hulle eers moet bestudeer.


Die woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartment, Freddy Sepeng, sê die departement se plan van aksie sal eers dan bepaal word.

Busisiwe Mkhwebane het die departement aan verskeie oortredings skuldig bevind in verband met die ‘n matriekleerling se rugby-dood. Ingevolge die regstellende aksie gelys in die verslag, moet die department onder meer ‘n bedrag oorbetaal aan Lumka M’Belle, ma van Thabang wat destyds ‘n leerling aan die Potchefstroom High School for Boys was.


Olebogeng Motse/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.