Die omvang van die openbare teenstand teen Donald Trump het ’n belangrike rol gespeel in die Republikeine se swaar nederlaag in die Amerikaanse middeltermynverkiesing.
Read More
Die Demokrate het in die Amerikaanse middeltermynverkiesing beheer oor albei huise van die Kongres verower danksy geskiedkundige oorwinnings in tradisionele Republikeinse vestings wat wyd vertolk word...
Read More
Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.
Read More