On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Foto's: Kanoneiland-brug oorspoel

───   13:04 Sun, 30 Jan 2011

Foto's:  Kanoneiland-brug oorspoel | News Article

Elmarie de Bruin

Kanoneiland-brug op 29 Janaurie wat toe nog nie gesluit was nie, maar alreeds op die laagste vlak oorstroom is. Foto's toon die angstigheid van produsente om iets van hul druiwe-oeste te red. Die brug verbind baie produsente met hul droogfasiliteite vir rosyne, asook met die Oranjerivier Sapkelder waar van hul druiwe gelewer word. Indien die brug verder sou oorstroom is hul dus afgesny van hierdie fasiliteite wat nog verdere skade kan veroorsaak. Foto's geneem deur Theuns de Bruin.
 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.