On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Local News

Vrystaatse vee in goeie kondisie

───   14:33 Wed, 16 Mar 2011

Vrystaatse vee in goeie kondisie | News Article

Pieter Möller

Die afgelope tyd se goeie reën het gesorg vir goeie liggaamskondisie van vee. Animate Animal Health se Hinner Koster sê dit kan help om kalf- en lam-intervalle te verlaag en dragtigheidspersentasies te verhoog. Koster sê aan die einde van die huidige somer, kan kruipvoer help om speenkalwers en lammers betyds gereed te kry vir verkoop. Koster sê aanvullingsprogramme moet ekonomies wees, maar ook help om prestasiemikpunte te bereik. Hy het boere gemaan om lekspesialiste te raadpleeg. Hy sê lek-innames speel dikwels 'n groter rol in prestasie as lek-samestelling. Hy waarsku dat parasietladings en bosluisgetalle steeds 'n probleem kan wees.

 

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.