On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKinderhoekie - Ons kuier in die Krugerwildtuin

───   09:27 Wed, 22 Apr 2020

#OFMKinderhoekie - Ons kuier in die Krugerwildtuin | News Article

Het jy al ooit gewonder hoe dit moet wees om in die Krugerwildtuin te woon? Vanoggend in die #OFMKinderhoekie vind ons uit by 'n wildbewaarder van Irving Knight Safaris.

Ons gesels met Anadia en Irving Knight wat in die Krugerwildtuin woon. Die lewe is vir hulle baie anders en hulle deel van hulle beste oomblikke. Wildbewaarder Irving, vertel ons van die mees besonderse diertjie wat hy gedurende die lockdown gewaar het. Kan julle raai wat dit was?

Irving vertel ons dat hy 'n Ietermagog gesien het en hy deel 'n paar kenmerke van hierdie ongewone dier.



Irving is al meer as 19 jaar lank ‘n wildbewaarder in die Krugerwildtuin. Om sy webblad te besoek, klik gerus hier:  http://irvingknightsafaris.co.za/ Ons gesels weer met hom en vind volgende keer uit wat dit behels om 'n wildbewaarder te wees.


Podcasts

#OFMKinderhoekie - Ons kuier in die Krugerwildtuin:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.