On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop: Literatuurfees by VS Kunstefees 'n boekwurm se droom

───   14:08 Tue, 27 Sep 2022

#OFMKunsteklop: Literatuurfees by VS Kunstefees 'n boekwurm se droom | News Article

Die tyd stap al hoe nader vir vanjaar se Vrystaat Kunstefees en natuurlik is een van die sleutelgebeurtenisse van die fees die Literatuurfees.

Die tyd stap al hoe nader vir vanjaar se Vrystaat Kunstefees en natuurlik is een van die sleutelgebeurtenisse van die fees die Literatuurfees.

In vandag se OFM Kunsteklop gesels Mid-Mornign Magic se Yolanda Maartens met Maritsa Barlow oor wat hulle vanjaar beplan het vir boekliefhebbers en skrywers.

Hierdie boek- en skrywersfees is 'n sleutelgebeurtenis op die Suid-Afrikaanse literêre kalender en lewer 'n belangrike bydrae tot die bevordering en groei van 'n dinamiese en robuuste leeskultuur in die provinsie.

Lees ook: #OFMKunsteklop: VS Kunstefees se Vrynge en Blerkas program gaan jou verras

Die fees bevorder ook die internasionale belangrikheid van Afrikaanse sowel as Suid-Afrikaanse letterkunde en kultuur. Boonop funksioneer die literatuurfees as 'n platform vir gesprekke sowel as vir die skepping en uitruil van kennis tussen nasionale en internasionale skrywers en digters.

Om meer uit te vind oor die Literatuurfees besoek hulle Facebook blad Vrystaat Kunstefees Literatuurfees


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.