On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKinderhoekie - BFN tiere se nuwe tuiste

───   09:14 Thu, 23 Apr 2020

#OFMKinderhoekie - BFN tiere se nuwe tuiste | News Article

Ons kuier saam met 4 PAWS by Lions Rock net buite Bethlehem in die Vrystaat waar die twee tiere en 3 jakkalse wat gered is vanuit die Bloemfontein dieretuin hulle nuwe tuiste verken en geniet.

 © FOUR PAWS | Daniel Born

Ons gesels met MJ Louwrens, Hoof van Kommunikasie: Suid Afrika by FOUR PAWS Animal Welfare Foundation oor die twee tiere wat 'n nuiwe tuiste gekry het na hulle gered is uit die Bloemfontein dieretuin. MJ vertel hoe hulle aangepas het, wat hulle van hulle nuwe vriende dink en hoe dinge werk by Lions Rock buite Bethlehem in die Vrystaat waar hulle nou woon. Luister gerus hier onder na my gesprek met hom. 



Hier is 'n paar oulike hulpmiddels vir die kleinspan so wel as opvoedkundige speletjies: https://www.four-paws.org.za/education-community-engagement/clickandlearn

Lions Rock is die nuwe tuiste van die twee tiere, as jy meer wil weet oor wat hulle doen, besoek hulle gerus aanlyn, hier.

 © FOUR PAWS | Daniel Born


Podcasts

#OFMKinderhoekie - BFN tiere se nuwe tuiste:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.