On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKinderhoekie - PuppeTrix kinderteater: Vlakvark se snork

───   08:52 Fri, 24 Apr 2020

#OFMKinderhoekie - PuppeTrix kinderteater: Vlakvark se snork | News Article

Kinderteater is so belangrik en gedurende die grendeltyd wil ons die kleinspan bederf en besig hou. PuppeTrix fokus op teater vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar.

PuppeTrix kinderteater deel vandag 'n spesiale storie met die #OFMKinderhoekie. Vlakvark se snork is weg! Gaan hy dit weer vind? Luister saam. 

Vir meer inligting oor PuppeTrix besoek https://www.facebook.com/PuppeTrixTheatre/



Podcasts

#OFMKinderhoekie - PuppeTrix kinderteater: Vlakvark se snork:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.