On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Vrystaat Kunstefees se planne vir hul 'aanlyn' fees 2020

───   11:13 Mon, 04 May 2020

#OFMKunsteklop - Vrystaat Kunstefees se planne vir hul 'aanlyn' fees 2020 | News Article

In 'n tyd waar ons al lankal uitgesien het na die Vrystaat Kunstefees, is daar steeds goeie nuus. Ons het hope om na uit te sien volgens Direkteur, Ricardo Peach.


Ek gesels met Direkteur van die Vrystaat Kunstefees, Ricardo Peach oor wat hulle alles beplan om die jaar aanlyn aan te bied aangesien die fees in sy tradisionele formaat nie kan voortgaan nie weens die COVID-19 pandemie. Hy vertel van klassieke musiek aanlyn, 'n inry teater, 'n sokkie wat sosiale afstand handhaaf en hoe hierdie tyd kunstenaars help om meer kreatief as ooit te wees. Luister gerus hier.

Vir meer inligting oor die Vrystaat Kunstefees besoek: https://www.vrystaatkunstefees.co.za/en/home/



Om deel te neem aan hulle aanlyn gesprek die week, sien die inligting hier onder.




Podcasts

#OFMKunsteklop - Vrystaat Kunstefees se planne vir hul 'aanlyn' fees 2020:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.