On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs - Koronavirus: 'n Boek vir kinders

───   08:49 Thu, 07 May 2020

#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs - Koronavirus: 'n Boek vir kinders | News Article

Daar’s ’n nuwe woord wat jy dalk gehoor het. Miskien het jy mense daaroor hoor gesels, of dalk het jy dit op die nuus gehoor. Dié woord is die rede waarom jy nie skool toe gaan nie - die Koronavirus is iets wat kinders beslis beter moet verstaan.


Die Koronavirusw is die rede waarom jy nie so gereeld buitentoe kan gaan of by jou maats mag gaan kuier nie. Dit is dalk ook die rede waarom die grootmens of grootmense wat jou versorg op die oomblik by die huis bly. Ons gesels met skrywer Jaco Jacobs wat verantwoordelik was vir die Afrikaanse vertaling van 'n boek gerig op kinders om die Koronavirus beter te verstaan, oor die lesse wat die boek hom geleer het en hy vertel ook dat die oulike boek handige aktiwiteite bevat. Die boek is gratis beskikbaar. Luister gerus hier. 


Om die boek gratis af te laai besoek die webblad hier: https://lapa.co.za/koronavirus-n-boek-vir-kinders-eboek


Podcasts

#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs - Koronavirus: 'n Boek vir kinders:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.