Mid-Morning Magic
#OFMKinderhoekie - PuppeTrix kinderteater: Vlakvark en die Interweb─── 08:29 Fri, 08 May 2020
Kinderteater is so belangrik en gedurende die grendeltyd wil ons die kleinspan bederf en besig hou. PuppeTrix fokus op teater vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Vandag is daar nog 'n storie uit diereland...
PuppeTrix kinderteater deel vandag 'n spesiale storie met die #OFMKinderhoekie span. Ons kuier weer in diereland en Vlakvark ontmoet 'n nuwe maatjie en leerken die Interweb...Luister gerus saam of kyk na die storie hier onder.
Vir meer inligting oor PuppeTrix besoek https://www.facebook.com/PuppeTrixTheatre/

#OFMKinderhoekie - PuppeTrix kinderteater: Vlakvark en die Interweb?:
