Mid-Morning Magic
#OFMKinderhoekie - PuppeTrix kinderteater: Vlakvark se buurvrou volstruis─── 08:18 Fri, 15 May 2020
Kinderteater is so belangrik en gedurende die grendeltyd wil ons die kleinspan bederf en besig hou. PuppeTrix fokus op teater vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Vandag is daar nog 'n storie uit diereland...
PuppeTrix kinderteater deel vandag 'n spesiale storie met die #OFMKinderhoekie span. Ons kuier weer in diereland en Vlakvark se buurvrou, Mev Volstruis is vol streke...Luister gerus saam of kyk na die storie hier onder.
Vir meer inligting oor PuppeTrix besoek https://www.facebook.com/PuppeTrixTheatre/

#OFMKinderhoekie - PuppeTrix kinderteater: Vlakvark se buurvrou volstruis:
