On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Giggel deur grendeltyd met Ilne Fourie

───   09:16 Thu, 21 May 2020

#OFMKunsteklop - Giggel deur grendeltyd met Ilne Fourie | News Article

'n Goeie sin vir humor help in hierdie grendeltyd en Ilne Fourie vertel hoekom die honde wat blaf die nuwe normaal is...lag saam.


Skrywer, aktriese en kreatiewe denker Ilne Fourie, vertel hoe sy deur hierdie grendeltyd moes leer om anders na haar gehoor te kyk en herinner ons dat lag steeds van die beste medisyne is. Luister gerus hier.



Sy vertel ook van haar huidge produksie "Die klein viooltjie" wat aanlyn beskikbaar is in samewerking met die Vrystaat Kunstefees. Dit is 'n storie oor ‘n viooltjie wat sy verhoogvrees oorkom.



Podcasts

#OFMKunsteklop - Giggel deur grendeltyd met Ilne Fourie:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.