On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Aardklop 2020 gaan nie plaasvind nie

───   12:02 Tue, 26 May 2020

#OFMKunsteklop - Aardklop 2020 gaan nie plaasvind nie | News Article

BELANGRIKE AANKONDIGING - Aardklop 2020 gaan nie voort soos beplan nie. Ek gesels met Delmari van Zyl Bestuurder: Borge, Media en Bemarking oor die groot besluit.


Aardklop 2020 het pas bekend gemaak dat die fees nie die jaar sal plaasvind nie. Dit was beslis nie 'n maklike besluit nie. Luister gerus hier na die besonderhede.


Hou hulle sosialemedia dop vir verdere nuus en inligting.


Podcasts

#OFMKunsteklop - Aardklop 2020 gaan nie plaasvind nie:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.