Mid-Morning Magic
#OFMKinderhoekie: Die Covid-19 storie geskryf in sentraal Suid-Afrika─── 09:23 Thu, 09 Jul 2020
Joline Delport is 'n senior maatskaplike werker by Vrystaat Versorging in Aksie en het gevoel sy wil 'n storie skryf oor Covid-19 om kinders en tieners met inligting te bemagtig op 'n verstaanbare wyse. Die storie is spesiaal vir hulle geskryf.
Die Covid 19 storie is geskryf deur senior maatskaplike werker by Vrystaat Versorging in Aksie, Joline Delport van Welkom. Haar doel was om van die mites wat bestaan oor Covid 19 aan te spreek op so 'n wyse dat kinders en tieners dit ook kan verstaan.
Ek gesels met haar oor die begin van hierdie storie en wat sy hoop om daarmee te bereik, ek speel ook ‘n uitreksel van die storie wat OFM opgeneem het.

Hier is die Afrikaanse weergawe van die Covid-19 storie.
Met die stemme van Yolanda Maartens,Alzabeth Mostert, Pieter Venter, Dane Beisheim en Henry Moorcroft.
Hier is die Engelse weergawe van die Covid-19 storie.
Die stemme in die storie is: YolandaMaartens, Nico van der Westhuizen, Dane Beisheim, and Henry Moorcroft.
Om Vrystaat Versorging in Aksie te ondersteun kontak die Welkom tak by: 057 352 7587
#OFMKinderhoekie: Die Covid-19 storie geskryf in sentraal Suid-Afrika:
