#OFMKunsteklop - NWU PUK Koor Alumi sing aanlyn saam
10:26 Thu, 06 Aug 2020
#OFMKunsteklop - NWU PUK Koor Alumi sing aanlyn saam | News Article
Wanneer ons nie saam kan wees nie, dan sing ons saam - kyk hier na die NWU PUK Koor alumni se virtuele optrede.


Die alumni van die Noordwes Universiteit (NWU) se PUK-Koor vanaf Potchefstroom, Suid-Afrika, voer "Magaliesburgse Aandlied" deur Gawie Cilliers op gedurende die Covid-19 pandemie as 'n virtuele koor. Ek gesels met dirigent Kobus Venter oor die besonderse projek.



Hier is die video.



Video: Marshell Lombard

Tjello: Matthys Coetzee

Vind hulle op Facebook vir meer:  https://www.facebook.com/PUK.KoorFollow 

Instagram:  https://www.instagram.com/nwupukchoirFollow 

Twitter:  https://twitter.com/nwupukchoir


Podcasts

#OFMKunsteklop - NWU PUK Koor Alumi sing aanlyn saam:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more