On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#FamilyFocus: Women's Health Week - An introduction to gynecology - Part 1 & 2

───   09:31 Tue, 25 Aug 2020

#FamilyFocus: Women's Health Week - An introduction to gynecology - Part 1 & 2 | News Article

Dr Jaco Strydom deel 'n paar basiese wenke as dit kom by jou ginekoloog en deel ook sy insig oor Osteoporose, die oorgangsjare en Borskanker. Luister gerus hier na deel 1 en 2.


Dr Jaco Strydom is 'n ginekoloog by CityMed Dag Hospitaal in Bloemfontein en deel sy kennis oor die volgende temas in die gesprekke hier onder.



1. Wanneer moet ‘n vrou die eerste keer by ‘n ginekoloog uitkom en wat kan sy verwag tydens hierdie besoeke?

2. Borskanker – wanneer moet ‘n vrou siftingstoetse hiervoor begin doen?

3. Wanneer bereik die gemiddelde vrou haar oorgangsjare en wat moet ‘n vrou uitkyk voor in hierdie tyd?

Luister gerus na deel 1 van my gesrpek hier:




4. Het alle vroue hormoon-aanvullings nodig in hierdie tyd en is daar enige belangrike aanpassings wat in hierdie tyd gedoen moet word?

5. Osteoporose – wanneer moet toetse hiervoor gedoen word?

6. Laastens, is dit so dat alle vroue op ‘n stadium ‘n histerektomie moét ondergaan?

Luister gerus na deel 2 van my gesprek hier:





Dr Jaco Strydom is by CityMed Dag Hospitaal in Bloemfontein: https://citymed.co.za/

Skakel: 051 436 4320

info@endogynae.co.za

http://drjacostrydom.co.za


DISCLAIMER: This content is not intended to be a substitute for professional medical advice, diagnosis or treatment. Always seek the advice of your physician or other qualified health provider with any questions you may have regarding a medical condition.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.