Mid-Morning Magic
#FamilyFocus: Women's Health Week - The 7 daily supplements you need─── 09:16 Wed, 26 Aug 2020
Aanvullings is baie belangrik en in hierdie tyd van die Covid-19 pandemie is dit meer belangrik as ooit. Ons vind uit wat van die belangrikste aanvullings is wat jy as vrou moet gebruik.
Schalk Mulder is die Bemarkings Direkteur by Immunadue wat hierdie Vrouegesondheids Week moontlik maak op OFM. Hy gesels oor die 7 belangrikste aanvullings wat jy as vrou moet gebruik. Hy verduidelik ook wat die voordele van elk van die aanvullings is.
Luister gerus na my gesprek met hom, hier onder.

Vir meer inligting oor die aanvullings wat hy aanbeveel, besoek gerus: https://immunadue.co.za/

#FamilyFocus: Women's Health Week - The 7 daily supplements you need:
