#OFMKunsteklop - VrySpraak Digitaal: Skrywers, boeke en stories leef aanlyn
10:45 Tue, 01 Sep 2020
#OFMKunsteklop - VrySpraak Digitaal: Skrywers, boeke en stories leef aanlyn | News Article
Hier kan jy meer uitvind oor Suid-Afrika se eerste digitale boekefees wat die jaar aanlyn aangebied word.


Die Vrystaat Kunstefees onderneem vanjaar by die Vrystaat Literatuurfees baanbrekerswerk. Hulle bied Suid-Afrika se heel eerste digitale boekefees aan, as ’n uitbreiding van die jaarlikse literêre fees, genaamd VrySpraak-digitaal. Ek gesels met koordineerder van die Vrystaat Literatuurfees, Corneli van den Berg oor hulle opwindende program. Luister gerus hier onder na die gesprek.



Die program is divers en uiteenlopend! Enkele hoogtepunte sluit in Albert Blake, AnchienTroskie, André le Roux, Andrew Harding, Annerle Barnard, Antoinette Louw, Anton Goosen,Basetsana Kumalo, Christine Barkhuizen-le Roux, Daniel Hugo, De Waal Venter, Diana Ferrus,Ena Jansen, Fanie Viljoen, Francois Smith, Gao Tiro, Hanlie Retief, Ivor Price, Jan-Jan Joubert,Jerzy Koch, Jolyn Philips, Madré Marias, Mira Feticu, Mongane Serote, Nachoem Wijnberg,Oscar van Heerden, Petrovna Metelerkamp, Rolene Strauss, Sue Nyahti, en nog vele meer.






Hier kan jy kaartjies koop om toegang tot die gesprekke te kry: https://www.vrystaatkunstefees.co.za/en/home/


Podcasts

#OFMKunsteklop - VrySpraak Digitaal: Skrywers, boeke en stories leef aanlyn:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more