On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OralHealthMonth - Basiese tandheelkunde met Dr Carlo Grebe

───   09:26 Mon, 21 Sep 2020

#OralHealthMonth - Basiese tandheelkunde met Dr Carlo Grebe | News Article

Wanneer moet jy jou tandarts besoek? Van watse ouderdom af? Wat doen jy as jy 'n tand sou verloor? Die basiese tandheelkunde vrae antwoord Dr Carlo Grebe in hierdie episode van die OFM Familie Fokus.


Dr Carlo Grebe is deel van Dentists at Memorial en Healthy Smiles Dental Studio in Kimberley en gesels oor wanneer jy jou tandarts moet gaan besoek, van watse ouderdom af, wat is basiese tandheelkunde, wanneer kry 'n mens draadjies en wat doen jy as jy 'n tand sou verloor? Luister gerus hier.

Besoek hulle algemene tandheelkunde praktyke vir die hele gesin by Dentists@Memorial in 54 Memorial straat, en Healthy Smiles Dental Studio in 20 Meyerstraat, Kimberley. Kontak hulle gerus by 053 832 9551 of 087 236 3037.

DISCLAIMER: This content is not intended to be a substitute for professional medical advice, diagnosis or treatment. Always seek the advice of your physician or other qualified health provider with any questions you may have regarding a medical condition.



Podcasts

#OralHealthMonth - Basiese tandheelkunde met Dr Carlo Grebe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.