#TravelTuesdays - Pilanesberg roep jou met ongerepte natuurskoon
12:04 Tue, 22 Sep 2020
#TravelTuesdays - Pilanesberg roep jou met ongerepte natuurskoon | News Article
Die pragtige Pilanesberg roep jou en is beslis die moeite werd om te besoek.


“Black Rhino Game Lodge” is in die Pilanesberg Nasionale Reservaat in Noordwes en beloof 'n intieme buitelug ervaring. 



Wildsritte, voëlkyk, staproetes, ontspanning langs 'n watergat, en verblyf wat jou soos ‘n koninklike sal laat voel.



Senior gids, Marcus Kapp, verduidelik waarom jy die Pilanesberg sal geniet. Luister gerus hier. 



Vir besprekings en meer inligting besoek hulle webblad: https://blackrhinogamelodge.com/

 


Podcasts

#TravelTuesdays - Pilanesberg roep jou met ongerepte natuurskoon:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more