#OFMKunsteklop - Liezl Spangenberg gesels oor haar uitstalling Authentic Soul
21:21 Wed, 23 Sep 2020
#OFMKunsteklop - Liezl Spangenberg gesels oor haar uitstalling Authentic Soul | News Article
Authentic Soul is die solo uitstalling van Liezl Spangenberg, nou aan by Gallery on Leviseur in Bloemfontein.


Liezl Spangenberg het groot geword in Kimberley en toe by die UFS kuns gestudeer. Sy woon vandag saam met haar gesin in Bloemfontein waar sy haar kreatiwiteit uitleef. Haar solo uitstalling Authentic Soul is tans oop vir die publiek by Gallery on Leviseur.


Podcasts

#OFMKunsteklop - Liezl Spangenberg gesels oor haar uitstalling Authentic Soul:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more