On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

'n Oupa soos min: Yolanda gesels met haar oupa (91) op Internasionale dag vir Bejaardes

───   09:01 Thu, 01 Oct 2020

'n Oupa soos min: Yolanda gesels met haar oupa (91) op Internasionale dag vir Bejaardes | News Article

Om 'n oupa te he wat op 91 nog lekker gesels, eposse stuur, skilder, fotos neem en lekker kan lag is voorwaar 'n voorreg. My oupa is vir my so kosbaar en dit is lekker om 'n paar stories van sy lewe met jou te deel.


Oupa Tien Fourie is gebore die 4de Julie 1929 op die plaas Perdekop in die Kuruman distrik.  Hulle was 10 kinders. Hy was sy hele lewe 'n onderwyser en die meerderheid daarvan 'n skoolhoof.  Oupa Tien vertel van sy kinderjare buite Kuruman, van donkiekar ry, radio luister en die lekker van suiker op jou pap. 


Hierdie oupa is een besonderse mens en ek het hom ongelooflik baie lief. Luister gerus hier onder na die potgooi. Dankie oupie vir die lekker gesels.





Podcasts

'n Oupa soos min: Yolanda gesels met haar oupa (91) op Internasionale dag vir Bejaardes:

​

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.