On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKinderhoekie - Die regte wêreld van wolwe

───   09:14 Wed, 18 Nov 2020

#OFMKinderhoekie - Die regte wêreld van wolwe | News Article

Ons ontmoet Belinda Bras-Nel en haar 4 wolwe. Aangesien ons die week oor wolwe gesels het met skrywer Fanie Viljoen was dit belangrik om uit te vind hoe mens na wolwe omsien. Luister gerus hier.


Die week in die OFM Kinderhoekie het ons met skrywer Fanie Viljoen gesels oor sy nuwe reeks stories Wêreld van Wolwe. 'n Mede-skrywer in die bedryf, Belinda Bras-Nel het 4 wolwe wat by haar woon. 


Belinda vertel hoekom ons meer moet weet oor die ongelooflike diere, hoe sy na hulle omsien en wat dit verg om te sorg dat hulle veilig en gelukkig is. Luister gerus hier onder na die potgooi.

Hier is haar 4 wolwe, is hulle nie pragtig nie? :)




Jy kan meer uitvind oor Belinda en haar wolwe, hier: http://www.belindabrasnel.co.za/



Podcasts

#OFMKinderhoekie - Die regte wêreld van wolwe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.