On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Die Proteablomfeetjie nooi jou vir 'n unieke poppeteater ervaring

───   09:17 Fri, 20 Nov 2020

#OFMKunsteklop - Die Proteablomfeetjie nooi jou vir 'n unieke poppeteater ervaring | News Article

Die kleinste poppeteater wat jy nog ooit gesien het is nog tot 24 November aanlyn beskikbaar en jy moet die Proteablomfeetjie gaan ontmoet. Lees meer hier.


Wie is die Proteablomfeetjie? Waar gee sy haar treetjies en wat is haar werk? Hierdie storie kry lewe deur poppeteater en musiek. Dit is ’n verhaal van behoort-aan en om as’t ware te blom waar jy geplant is. 



In samewerking met die Vrystaat Kunstefees kan die kleinspan die besonderse poppeteater geniet. Hier is die skakel: https://www.vrystaatkunstefees.co.za/en/events/proteablomfeetjie-2/

Kaartjies is beskikbaar vir die aanlynvertoning by Webtickets - https://www.webticket.co.za/v2/Default.aspx


Die storie leef al lank in Schoeme Grobler se kop en ons vind uit waar die idee vandaan kom. Luister gerus na die potgooi. As jy meer wil weet oor Puppetrix, gaan besoek hulle gerus op Facebook - https://www.facebook.com/PuppeTrixTheatre


Podcasts

#OFMKunsteklop - Die Proteablomfeetjie nooi jou vir 'n unieke poppeteater ervaring:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.