On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - 'n Kersmark met handgemaakte items en kuns vol liefde

───   10:39 Thu, 26 Nov 2020

#OFMKunsteklop - 'n Kersmark met handgemaakte items en kuns vol liefde | News Article

'n Besonderse Kersmark wat jy beslis moet ondersteun. Maak solak 'n nota vir 28 Nov 2020 in Bloemfontein.


Karen Kemp van Angel Hearts Workshop for people with disabilities vertel van hulle Kersmark wat die 28 ste November plaasvind in Bloemfontein. 80% van die items is met die hand gemaak deur die span wat daagliks met hul gestremdhede saam leef. Luister gerus na my gesprek met haar, hier onder.



Daar is 'n groot verskeidenheid van geskenke en handgemaakte items te koop. Vind meer besonderhde hier: https://www.facebook.com/workshopfordisabledpeople




Podcasts

#OFMKunsteklop - 'n Kersmark met handgemaakte items en kuns vol liefde:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.