On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Michele Nigrini en die kunswerk wat haar steeds inspireer

───   11:56 Thu, 04 Feb 2021

#OFMKunsteklop - Michele Nigrini en die kunswerk wat haar steeds inspireer | News Article

Ons vind inspirasie by Michele Nigrini wat haar solo uitstalling die 5de Maart by die Imibala Gallery open.


Michele Nigrini en haar kreatiwiteit en kunswerke bly in Rosendal in die Vrystaat. Sy vertel van haar liefde vir die dinge wat haar gelukkig maak en hoe na 27 jaar daar steeds een kunswerk is wat haar loopbaan gevorm het. 



Sy maak tans reg vir 'n solo uitstalling Home Ground wat die 5de Maart 2021 open. Die OFM Kunsteklop het meer gaan uitvind. Loer gerus ook by www.michelenigrini.com



Jy kan die uitstalling hier besigtig: https://imibala.com/graaff-reinet/


Podcasts

#OFMKunsteklop - Michele Nigrini en die kunswerk wat haar steeds inspireer:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.