Mid-Morning Magic
#BestOf2021 - Snotkop se kuns en kreatiwiteit─── 10:00 Thu, 25 Mar 2021

Ons ken Francois Henning as Snotkop wat altyd ons van musiek voorsien wat ons laat glimlag en die heupe laat swaai maar sy kunswerke gaan jou ook laat glimlag en inspireer om self kreatief te wees.
Francois Henning is bekend as sanger en celeb Snotkop maar kuns en kreatiwiteit is in sy bloed.
Tydens die covid-19 pandemie en inperkings kon hy nes sy kollegas in die musiekbedryf nie optree nie . Dit het Francois nie onder gekry nie. Luister gerus na die podcast hier onder.
Hy vertel hoe sy kuns en om met sy hande werke en bestellings te skep hom gehelp het om sy kreatiwiteit te groei. Hy is baie lief vir klei en vertel ook hoe kuns nog altyd deel is van sy lewe.
Om sy werke te besigtig besoek https://www.francoishenningart.com/
#OFMKunsteklop - Francois Henning se kuns en kreatiwiteit as inspirasie: