Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Jacobus Silwer skets 'n blink toekoms vir sy kuns

───   10:00 Thu, 01 Apr 2021

#OFMKunsteklop - Jacobus Silwer skets 'n blink toekoms vir sy kuns | News Article

Jacobus Silwer skets graag en vertel dat dit hom gedra het tydens die pandemie. Sy ateljee Silwerkunsstudio is waar alles gebeur. Luister gerus hier.


Alhoewel jy Jacobus Silwer ken vir sy musiek, optredes en liefde vir liedjies skryf - vertel hy dat teken sy eerste liefde is. Die OFM Kunsteklop het gaan uitvind wat teken hy graag, waar sy sketse begin het en hoekom kuns hom inspireer om steeds positief te wees te midde van 'n pandemie. 



Luister gerus hier. As jy graag een van sy werke wil bestel kan jy in Boemfontein ‘n draai maak by Kotze Kuns of loer net op sy Facebook en Instagram om te sien hoe sy kunswerke jou gaan inspireer.



Vir meer inligting besoek gerus sy ateljee hier: https://www.facebook.com/pages/Silwerkunsstudio/112669807318635/




Podcasts

#OFMKunsteklop - Jacobus Silwer skets 'n blink toekoms vir sy kuns:

@ 2020 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more