On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs gee 'Pippie Langkous' nuwe lewe

───   09:14 Tue, 27 Apr 2021

#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs gee 'Pippie Langkous' nuwe lewe | News Article

#OFMKinderhoekie is hier om jou te help om die kleinspan besig te hou gedurende die skoolvakansie. Skrywer Jaco Jacobs vertel ons meer oor die nuwe 'Pippie Langkous'-omnibus.

Die verhale van 'Pippie Langkous' vermaak al vir dekades vir jong klomp. Dit is juis hierdie verhale van die Sweedse skrywer Astrid Lindgren wat die Bloemfonteinse skrywer Jaco Jacobs verlede jaar tydens die grendeltydperk vir sy kinders gelees het. Hoe verder hy en sy dogters gelees het, hoe meer het hy agter gekom dat Pippie 'n nuwe baadjie moet aantrek.

Jacobs het besluit om NB-uitgewers te nader om 'n moderniseringsproses aan te pak. En nou, in die 75ste gedenkjaar van die eerste verskyning van 'Pippie Langkous' in Sweeds, het die drie boeke as ’n omnibus in Afrikaans verskyn.

Jacobs gesels met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens in OFM se Kinderhoekie oor hieride opwindende boekprojek. Luister na hul gesprek hieronder.


Podcasts

#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs gee 'Pippie Langkous' nuwe lewe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.