On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#BestOf2021 - Nataniël vertel van sy liefde vir ons land se teaters, maskers dra en selde rus

───   08:42 Mon, 24 May 2021

#BestOf2021 - Nataniël vertel van sy liefde vir ons land se teaters, maskers dra en selde rus | News Article

Nataniël het vanjaar sy gewilde GESELS-reeks met ‘n splinternuwe aanbieding vir 2021 hervat! Yolanda Maartens het in Mei 2021 met hom gesels om meer uit te vind.

In Nataniël se GESELS-reeks bekyk hy onder andere die Vyf V’s: Verbasing, Vrees, Verlies, Vergifnis en Vermoë. 



Boeke, olies, gebak, keramiek en ander Nataniël produkte was ook te koop. 

In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Nataniël oor die vertoning asook wat hy op afdae doen. Luister na die potgooi hieronder. 


Podcasts

Nataniel kom 'gesels' Welkom:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.