On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Primordial: 'n solo verkenning met Pauline Gutter

───   08:58 Thu, 24 Jun 2021

#OFMKunsteklop - Primordial: 'n solo verkenning met Pauline Gutter | News Article

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens se gesprek gesels in die OFM Kunsteklop met Pauline Gutter. Luister na die potgooi hieronder.

Hierdie winter verbind die UJ Art Gallery aan die grond met Pauline Gutter se nuwe uitstalling, PRIMORDIAL. Dit word tans vanaf 9 Junie tot 21 Julie 2021 aangebied. 

LEES OOK: Prof. Janine Allen-Spies wen Stalsprys vir Kunstewetenskappe

Gutter het grootgeword op verskeie plase in die Vrystaat, so sy het van kleintyd af 'n sterk verbintenis aan die grond en beeste. Haar uitstalling ondersoek juis hieride verhouding tussen die menslike psige en aarde. 


Jy kan hier na die uistalling kyk. Luister ook na Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens se gesprek met haar in die potgooi hieronder.


Podcasts

#OFMKunsteklop - Primordial: 'n solo verkenning met Pauline Gutter:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.