Mid-Morning Magic
Ozone Elite bied 100% natuurlike behandeling─── 11:01 Tue, 31 Aug 2021
Jaco Nell van Ozone Elite, 'n gesondheidsmaatskappy in Pretoria, sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens.
Ozone Elite spesialiseer in 'n 100% natuurlike behandeling, naamlik Super Suurstof behandeling.
Dokters praat van 'n Super O2, 'n geaktiveerde O2, of meer bekend as Ozone terapie. Mediese Osoon terapie kan 'n reeks van toestande voorkom behandel en bevorder.
Osoon word al vir 'n 100 jaar gebruik vir siektetoestande soos:
- Artritis
- Rug Probleme
- Hoë Bloedruk
- Sinusitis
- Griep
- Stress
- Diabetes
- Cholesterol
- En nou Covid Simptome ook
Luister na die gesprek hieronder.
Ozone Elite bied 100% natuurlike behandeling: