On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Sjef Wilhelmina se kreatiwiteit stop nie in die kombuis nie

───   10:00 Thu, 09 Sep 2021

#OFMKunsteklop - Sjef Wilhelmina se kreatiwiteit stop nie in die kombuis nie | News Article

Om kuns uit kos te maak was nog nooit vir haar 'n probleem nie, maar nou bewys Sjef Wilhelmina dat sy ook nie skrik vir 'n verfkwas nie.


Wenner van Kokkedoor 2019 Wilhelmina Thirion Garçao van Kimberley vertel sy "verf" eintlik al jare lank op koeke met versiersuiker en kuns is iets wat sy op skool ook lief gehad het. Deesdae kan jy haar op Koskuns op TV sien waar sy haar liefde vir kos en kuns uitleef. 

Van haar kunswerke is ook te koop. Maar wat inspireer haar kunswerke? Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens het gaan uitvind. Luister na die potgooi hier onder. Om van haar kunswerke te bestel of te laat druk op huishoudelike items, kontak gerus vir Annake Muller hier: https://www.facebook.com/annake.muller



Koskuns met Lientjie en Wilhelmina

Via, DSTV kanaal 147.

Woensdae 17:00.

Nog tot einde September.

Loer gerus hier om meer uit te vind oor Koskuns: https://fb.watch/7pZHY-6Bno/





Podcasts

#OFMKunsteklop - Sjef Wilhelmina se kreatiwiteit stop nie in die kombuis nie:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.