Mid-Morning Magic
#ChildhoodCancerMonth - Amy Hunter (15) se humor bring hoop─── 09:08 Thu, 23 Sep 2021
Amy Hunter is 'n 15-jarige van Bloemfontein wat met 'n sin vir humor elke dag aan pak. Sy was op die ouderdom van nege met Fanconi's Anemie gediagnoseer - Yolanda Maartens gesels met haar.
Fanconi's Anemie is uiters skaars en al opsie vir geneesing, is 'n beenmurg oorplanting.
LEES OOK: In memory of Tshware Mooketsi (12)
Amy het 5 jaar haar siekte geveg voor sy uiteindelik 'n 'match' gevind het, al die pad uit Duitsland. Amy vertel met 'n glimlag in haar stem van haar pad tot herstel en hoe die verpleegsters haar gemotiveer het om elke dag aan te pak.
Luister na haar woorde van inspirasie in die potgooi hieronder.


Om op die beenmurg register te kom en moontlik 'n kanker pasientjie se lewe te red, besoek SABR.
In die laaste episode, wat op 30 September uitgesaai word, gesels Yolanda met die SA Beenmurg register oor hoe jy betrokke kan raak.
#ChildhoodCancerMonth - Amy Hunter (15) se humor bring hoop:
