Mid-Morning Magic
#OFMHeartWeek - Raak aktief om hart gesond te hou─── 09:20 Tue, 28 Sep 2021

Perch Kapp, gesondheids bevorderingsbeampte by die Heart and Stroke Foundation of SA, gesels met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens.
Dis welbekend dat gereelde oefening ’n mens se fisieke en geesteswelstand drasties kan verbeter.
LEES OOK: Statistics that will make your heart stop
Gesondheidstydskrifte herinner ons voortdurend daaraan dat oefening help met gewigsverlies maar ook om hartsiektes te voorkom. In vandag se potgooi deel Perch Kapp meer oor die rol wat fisiese aktiwiteit in die bestuur van cholesterol speel.
Sy verduidelik ook aan Yolanda waarom dit noodsaaklik is dat goeie voeding daarmee gepaard gaan. Vind meer hulpbronne by https://www.heartfoundation.co.za/get-active/.
Luister na die potgooi hieronder.
DISCLAIMER: This content is not intended to be a substitute for professional medical advice, diagnosis or treatment. Always seek the advice of your physician or other qualified health provider with any questions you may have regarding a medical condition.
#OFMHeartWeek - Raak aktief om jou hart gesond te hou: