Mid-Morning Magic
#OogsorgWeek - Die take van 'n oogkundige en oftalmoloog─── 09:33 Mon, 04 Oct 2021
Dié Oogsorgweek praat Yolanda Maartens met verskeie kundiges oor ondermeer gloukoom, katarakte, die jongste tendense in oogsiekte-behandelings en hoe om jou risikos te verminder.
In hierdie episode praat sy met Karen Conradie oor die verskil tussen ‘n oftalmoloog en ‘n optometris.
Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.
#OogsorgWeek - Die take van 'n Oogkundige en Oftalmoloog:
